JF OESTER

Hou jou op hoogte met JF

SPORTUUR

VONKE EN KLEURE: WIE NEEM DIE KROON?

VONKE EN KLEURE: WIE NEEM DIE KROON?

Kleur, gees en atmosfeer is een van die vele dinge wat ons as ’n JF-gemeenskap weet hoe om spontaan te skep. Op 24 Januarie 2025 het Hoërskool Jim Fouché hulle jaarlikse kleureatletiek gehad, maar hierdie jaar was beslis nie soos al die vorige jare nie, hierdie een was… Uniek.

read more
Krieket Langs die Kus

Krieket Langs die Kus

Jim Fouché se eerste krieketspan het ’n uitstekende reis na Mosselbaai onderneem, waar hulle al drie van hulle wedstryde gewen het, maar hulle sukses het veel verder as die telbord gestrek, aangesien hulle ook ’n paar ontspannende uitstappies bygewoon het.

read more