Verbeel jou jy is vir een dag skoolhoof… Wat sou jy doen? Dalk lugverkoelers in elke klaskamer om ons deur die Januarie-oond te kry? Of dalk ’n gratis “vending machine”?
Eerste krieketspan bereik groot hoogtes
Dit is nie elke seisoen wat ons eerste krieketspan die eindstryd haal nie – maar vanjaar het hulle dit reggekry.
Spatsels, Spoed en Skoolgees
JF het onlangs sy jaarlikse pretgala aangebied – ’n hoogtepunt op die skoolkalender wat vanjaar weer vol opwinding,
Wilken wys wie’s baas op die krieketveld
Cobus Wilken is besig om sy naam stewig in die krieketwêreld te vestig.
Ooste tot Weste, JF se vakansie op sy beste
In ’n vinnige Q&A-peiling onder ons leerders se keuses vir vakansieplekke, het drie duidelike kategorieë na vore gekom: Weskus, Ooskus en die Binneland.
VRL-kamp beklemtoon avontuur, samewerking en waagmoed
Spanning, lag en ’n bietjie drama – die 2025 VRL-kamp het alles gehad wat ’n goeie avontuur nodig het.
JF dans soos ‘n vlam in die wind – of eerder die reën
Al het die reëndruppels buite geval, het dit nie die brandende gees van Hoërskool Jim Fouché se Vat Vlam-aand geblus nie.
DRAMAties
BLOEI. ‘n Titel. ’n Simbool van groei. En hierdie jaar die hartklop van ’n produksie wat sedert 2008 van ’n eenvoudige kerkprojek in ’n klein dorpie, tot ‘n opregte DRAMAtiese belewenis ontwikkel het – met JF-leerders en oudleerders reg in die middel van die aksie.
Veld, vriende en vreugde – JF se Rustenburg toer in vol kleure
’n Naweek van sweet, skaterlag en sport – dis wat voorgelê het toe JF se eerste spanne op die 30ste April koers gekies het Rustenburg toe. In totaal is daar 18 wedstryde gespeel, waarvan JF net 1 verloor het en 1 gelykop geëindig het. Die res? ’n Veldtog van suksesse.
Elke keer ‘n kolskoot – op én van die baan
By Hoërskool Jim Fouché word ons nie net geïnspireer deur die leerders se prestasies nie, maar ook deur ons eie personeel.










