Dit is nie elke seisoen wat ons eerste krieketspan die eindstryd haal nie – maar vanjaar het hulle dit reggekry.
Wilken wys wie’s baas op die krieketveld
Cobus Wilken is besig om sy naam stewig in die krieketwêreld te vestig.
JF KRIEKET NEEM DEEL AAN KOVSIES SMASH
JF se 2026-krieketseisoen het hierdie jaar reeds vroeg afgeskop met die Kovsies Smash wat vanaf 5 tot 9 Januarie 2026 (gedurende die vakansie) plaasgevind het.
JF dans soos ‘n vlam in die wind – of eerder die reën
Al het die reëndruppels buite geval, het dit nie die brandende gees van Hoërskool Jim Fouché se Vat Vlam-aand geblus nie.
Divan Venter – The Next Karate Kid!
JF se eie Protea-karateka, Divan Venter, het sedert die begin van sy karateloopbaan al hoë hoogtes bereik.
GAME SET MATCH!
Op 13 Augustus het JF se jong maar dapper tennisspelers die pad Cradock toe gevat om deel te neem aan die Marilie Moolman Tennistoernooi.
0/19C: Kampioene van die Rosestad
In ’n skool waar elke nuwe jaar met dieselfde woorde afgeskop word — “Elke span is belangrik, van die A-span tot die E-span” — het ons 0/19C-netbalspan iets besonders gedoen.
VAN SKOOLKLAS TOT WÊRELDKLAS
Conrad van der Zwaard het dalk yster opgelig, maar dit is sy storie wat swaar dra. ’n Storie van drome, opoffering, karakter en hoop.
Veld, vriende en vreugde – JF se Rustenburg toer in vol kleure
’n Naweek van sweet, skaterlag en sport – dis wat voorgelê het toe JF se eerste spanne op die 30ste April koers gekies het Rustenburg toe. In totaal is daar 18 wedstryde gespeel, waarvan JF net 1 verloor het en 1 gelykop geëindig het. Die res? ’n Veldtog van suksesse.
G – E – E – S! Wat spel dit? JF!
As daar een ding is wat Jim Fouché goed kan doen, is dit gees! En soveel te meer tydens die jaarlikse Classic Clashes teen Hoërskool Sentraal.










