Internasionale Pappa-dag – want ’n held moet geëer word
Wat is ’n pa? Hy is ’n huis se fondament; ’n dogter se eerste liefde , en ’n seun se grootste held. ’n Pa het ’n ongelooflike belangrike rol in die samelewing; daarom word Vadersdag jaarliks internasionaal elke derde Sondag van Junie gevier.
Sneeuwitjie trek nuwe baadjie aan
Sneeuwitjie, die bekende en geliefde verhaal van ons kinderjare, is onlangs weer herskryf in ‘n meer moderne weergawe.
Wanneer die Gariep oorloop – ’n Les in potensiaal
Toe die eerste water by die wal van die Gariepdam begin oorborrel, het iets in my wakker geword. Mense het gestaar, kameras het geklik, en in daardie oomblik het almal geweet: Hier gebeur iets groter as net die oorloop van water.
BOOTLEGGERS
As jy nog nie gehoor het van die nuwe koffiewinkel “Bootleggers” nie, bly jy sekerlik onder ’n klip.
VERKEERSTEKENS ÓF BREINBREKERS?
Dis amptelik – 17-jariges dop hul leerderslisensie meer gereeld as pannekoek! Maar wie is nou regtig die skuldige?
Meer as net blomme en ontbyt in die bed
Yskoue, halfgaar eiers. ’n Koue koppie koffie wat nie volgens smaak gemaak is nie. ’n Berg skottelgoed en ’n vuil kombuis wat lê en wag. Dis die realiteit van die meeste ma’s op Moedersdag.
Afrikaans word 100 jaar oud!
Afrikaans vier in 2025 haar eeufees as amptelike taal. Hoewel ons die taal al vir honderde jare gebruik, vier ons op 8 Mei 2025 ’n besonderse mylpaal: 100 jaar sedert Afrikaans amptelik erken is.
Bloemskou – ’n tonikum vir die Bloemkoue
Die Bloemfontein Skou van 2025 was soos ’n opwindende kombinasie van ’n kermis, konsert en kunsuitstalling– alles in een!
Integriteit se waare kleure
Integriteit is ‘n woord wat JF-leerders baie goed as een van ons waardes ken. Dis net ‘n jammerte dat nie almal presies weet wat die betekenis daarvan is of hoe ons integriteit (of gebrek daaraan) onsself of ons skoolmaats kan beïnvloed nie.
Die Kwiksilvers (2024)
Die eerste week van Februarie is ’n tyd wat die graad 9’s nie sommer sal vergeet nie! Dis die week waar hulle nêrens op die skoolterein gevind kon word nie, maar eerder in die berge tusse spinnekoppe, slange, skerpioene en vele meer – op ‘n gasteplaas genaamd Imla.