Ons sien die maan elke aand, maar soms wil ‘n mens nader gaan. Grys en ru is hy nou, met Artemis gaan ons gou.
’n Aand van liefde en glans
Op die aand van 13 Februarie het omtrent 700 JF-leerders ’n ander era betree toe hulle hulle voete in die skoolsaal gesit het met die jaarlikse Valentynsbal.
SWEMGALA EN INTERHOER BERIG
Met water wat spat en gees wat praat, het Hoërskool Jim Fouché n fees gehad by ons jaarlikse swemgala en interhoër!
JF TOER – ‘n REIS VOL HERINNERINGE
Elke jaar sien Hoërskool Jim Fouché se leerders uit na die JF-toer wat jaarliks in die September-/Oktobervakansie plaasvind, maar wat maak die toer so opwindend dat die leerders nie kan wag om op die bus te klim en in die pad te val nie?
Ligte, Kameras, Jim Fouché!
Wat het Leon Schuster, Brendan Peyper en nou ook – Chrizaan Raath – gemeen? Hulle is almal bekende gesigte in die vermaakbedryf, en almal was in JF! Ja nee, ons het geen tekort aan uitvoerprodukte nie.
Agter die skerms van Tienertoneel
Alle drama-kinders ken die gesegde: Dit wat agter die verhoog gebeur, moet agter die verhoog bly, maar soms is dit lekker om agter die gordyn in te loer …
NIGGIES – DIE SKOKVERHAAL WAT SUID-AFRIKA AANGEGRYP HET
Die meeste Suid-Afrikaners het die reeks “Niggies” gekyk, wat gebaseer is op ’n ware verhaal. Stokstywe rue op banke, geskokte oë wat dit nie kon glo nie.







