Probeer om voor mense te leer praat of help met ‘n ATKV-projek, want as daar één ding is wat kultuur jou leer, is dit om braaf te wees, al is jy bang.
TIENERTONEEL – WEER ‘N TREFFER!
Vanjaar se Tienertoneel het die gehoor weer eens geskok, laat lag, en almal se harte geraak.
Voortrekker Seejol
Jaarliks sien die Voorslag Voortrekkers uit na die Seejol-kamp, en hierdie jaar was geen uitsondering nie. Dit was ’n week vol opwinding en herinneringe!
Sommige liefdes wag net vir die regte tyd.
Hoeveel keer het jy al ná die eerste episode van ‘n reeks gesê: “Nee wat, hierdie is nie vir my nie”? As jy al ooit so gevoel het, moenie dieselfde fout met Every Year After maak nie.
Nie net nog ’n “chick-fliek” nie.
Voicemails for Isabelle is nie net ‘n fliek nie; dit is ‘n herinnering om elke oomblik saam met jou geliefdes te waardeer.
Nasionale Vrouedag: Vroue van formaat!
Dié woorde sou die voorbeeld wees vir alle Suid-Afrikaanse vroue ná hulle. Vroue wat kan, vroue wat wil, vroue wat waag.
Moet nooit die krag van vroue wat saamstaan onderskat nie.
Wanneer selfs skottelgoed interessanter as leer lyk
Van stres en studeer – tot ondersteuning en saamstaan.
Eksamen by Hoërskool Jim Fouché: Jou Kans om te Skitter!
Die Junie-eksamen is om die draai – daardie tyd van die kwartaal waar potlode skerp gemaak word, boeke oopgevou word en breine begin vonke spat!
Die Big Brag
Die jaarlikse Big Brag was weereens ’n besonderse hoogtepunt op JF se kalender. ’n Dag gevul met trots, opgewondenheid en ware JF-gees.
Klassieke JF-Gees 2026
Vanjaar se Classic Clash was verseker weer iets wat niemand wou misloop nie!










