Die JF-familie is baie opgewonde om meneer Paul Spies by ons skool te verwelkom.
Melani Slabbert
’n Ster tussen Sterre
In ’n jaar waar harde werk, vasbyt en volgehoue positiewe energie die meeste gewig dra, het Amoné se naam helder uitgestaan.
VAN KERKE TOT PRESIDENT: Hoe Bloemfontein se skole hul name gekry het
Bloemfontein, die stad van roosbome en geskiedenis, spog nie net met rugbyhelde en kultuurskatte nie, maar ook met skole wat unieke stories agter hul name wegsteek. ’n Bietjie speurwerk wys dat hierdie name soms diep in die Bybel gewortel is, soms aan groot leiers gekoppel is, en soms sommer net hul voorstede verteenwoordig.
Sarie Marais, Die Taal Wat Op My Lippe Lê
Sarie Marais se stem fluister al eeue lank deur die asem van ons mense. Sy’s meer as ’n lied; sy’s ’n herinnering, ’n anker, ’n stuk identiteit wat diep in die hart van Afrikaans lê.
JF Got Talent: ’n Aand van Sterre, Skouspel en Skitterende Geraas!
Op 27 Februarie het Hoërskool JF se saal gegons van afwagting, energie en natuurlik – ongekende talent!
MNR & MEJ JF … Sowaar ‘n spoggeleentheid
Mnr en Mej JF is beslis nie nét ’n skoonheidskompetisie nie, maar ’n aand van pret, kreatiwiteit en spanwerk! Die deelnemers werk en oefen baie hard vir weke aaneen, terwyl daar agter die skerms ure beplan en gewerskaf word om hierdie aand vir almal baie spesiaal te maak.
JF BO, ALTYD SO!
Hierdie jaar se Interhoër Gala, gehou by Grey College, was definitief een vir die boeke! JF’ers, miskien weet hulle nóú wat ons weet: JF BO ALTYD SO!
Juffrou Liza, ’n Vrystater in Murg en Been
JF se nuwe onnie is gebore en getoë in die hartjie van Suid Afrika, die stad van rose. Dis was ’n voorreg om met me Liza Vermeulen, ’n Vrystater in murg en been, ’n onderhoud te voer en haar op dié manier ’n bietjie meer persoonlik te leer ken. Sy het in Bloemfontein,...








