JF OESTER

JF Oester

Skoolkoerant Augustus 2025

Skoolkoerant Augustus 2025

Skoolkoerant Augustus 2025 – Hierdie uitgawe bring vir jou al die nuus en stories wat in Augustus plaasgevind het. Blaai deur en ontdek die hoogtepunte, prestasies en gebeure wat die maand by ons skool gekleur het.

Skoolkoerant – Mei 2025 | Jaargang 33 Vol. 1

Skoolkoerant – Mei 2025 | Jaargang 33 Vol. 1

Die eerste uitgawe van 2025 span ’n kleurvolle doek van nuus en stories wat die skoollewe laat leef. Van warm verwelkomings aan nuwe gesigte tot boeiende insigte wat jou sal prikkel om deel te wees van ons groeiende gemeenskap. Blaai aanlyn deur die uitgawe, of kry ’n gedrukte weergawe teen net R15 – jou paspoort na alles wat gebeur!

Hou bene hou!

Hou bene hou!

Die Jim Fouché-atlete het beslis die vakansie by die Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms presteer. Met hulle puik prestasies het hulle JF se naam só ver en hoog gedra soos wat hulle kon hardloop, stoot en spring.

“Dit was gelukkig nie ek nie!”

“Dit was gelukkig nie ek nie!”

Daar is nie ‘n enkele persoon wat hoërskool onaangeraak deur ‘n verleentheid klaar gemaak het nie. Hier is ‘n paar snaakse ‘glipsies’ wat al met verskeie hoërskoolleerders gebeur het.

Anton van Wyk Koshuis: ‘n Huis Weg van die Huis

Anton van Wyk Koshuis: ‘n Huis Weg van die Huis

In die bruisende wêreld van die Anton van Wyk Koshuis is daar ‘n nuwe paartjie wat die hartklop van die huis vorm – oom Neels en tannie Lea Lubbe. Hulle is nie net koshuisouers nie, maar ook mentors, raadgewers en die stewige anker vir menigte leerders wat ver van hul eie huise af is.

Problematiese Verantwoordelikheid

Problematiese Verantwoordelikheid

Jy sit in die klas en doen jou werk. Die volgende oomblik klop juffrou Koekemoer aan die klas se deur en vra om met jou buite die klas te praat. Jy dink aan elke moontlike ding wat jou in die moeilikheid kon kry, en probeer ’n storie uitdink om moeilikheid vry te spring.

WELKOM TERUG JF

WELKOM TERUG JF

Die skooljaar het uiteindelik begin en daar lê hope avonture voor jou uitgestrek. Daar gaan wel struikelblokke oor jou pad kom, maar met jou JF-familie agter jou gaan niks jou kan keer om die jaar voluit aan te pak nie.