Een onderwerp. Vir of teen. Vyf minute op die stophorlosie. Drie standpunte. En dan net een kans om jou woorde soos wapens te gebruik …
Lisa Botha
GAME SET MATCH!
Op 13 Augustus het JF se jong maar dapper tennisspelers die pad Cradock toe gevat om deel te neem aan die Marilie Moolman Tennistoernooi.
Wanneer die Wind Draai… en tienerliefde tref soos ‘n koue front
Toe ek die naam van die toneelstuk hoor “Wanneer die Wind Draai” het ek gedink ek moet dadelik op my weer-toep gaan kyk of daar dalk ‘n koue front op pad is.
Meer as net blomme en ontbyt in die bed
Yskoue, halfgaar eiers. ’n Koue koppie koffie wat nie volgens smaak gemaak is nie. ’n Berg skottelgoed en ’n vuil kombuis wat lê en wag. Dis die realiteit van die meeste ma’s op Moedersdag.
JF se Pretgala: Chaos, Kleur en Klipharde Gees!
Die kwartaal mag dalk chaoties wees, die huiswerk mag dalk ophoop en die moegheid mag intree… maar op 13 Februarie het Jim Fouché se leerders gewys dat niks hul gees kan breek nie!
JP Botha Atletiekbyeenkomste – Jim Fouché hardloop die kompetisie weg!
Die JP Botha Atletiekbyeenkoms van Hoërskool Jim Fouché het op ‘n helder Saterdag (19 Oktober 2024) plaasgevind.
That’s what made you beautiful
Liam Payne, voormalige lid van One Direction, is op 16 Oktober 2024 tragies oorlede nadat hy van ‘n balkon in ‘n hotel in Argentinië geval het.
’n Oor om te luister; ’n Skouer om op te leun
’n Nuwe maatskaplike werker het onlangs by Hoërskool Jim Fouche aangesluit, met ’n missie om ‘n golf van empatie en ondersteuning na die skool gebring.
Die Lig van Hoop vir Nuwe Saadjies
In die skemer van die 15de April 2024, het die skoolhek van Hoërskool Jim Fouché oopgeswaai om die nuwe saadjies (en hul ouers) van skole regoor Bloemfontein te verwelkom vir die jaarlikse Graad 7-Ouerinligtingsaand.









