JF OESTER
Krieket Langs die Kus

Krieket Langs die Kus

Jim Fouché se eerste krieketspan het ’n uitstekende reis na Mosselbaai onderneem, waar hulle al drie van hulle wedstryde gewen het, maar hulle sukses het veel verder as die telbord gestrek, aangesien hulle ook ’n paar ontspannende uitstappies bygewoon het.

read more
JF-onnies maak litte los!

JF-onnies maak litte los!

Taylor Swift, Beyoncé, Justin Bieber… Niemand se konserte vergelyk met Jim Fouché Melodrama 2024 nie! Die Melodrama is alles in een: dans, sing en nóg meer. Dit is waar ons eie onnies hulle heupe beweeg soos nog nooit tevore nie!

read more
Mambas maak geskiedenis!

Mambas maak geskiedenis!

Die Mambas sluit die seisoen af met indrukwekkende prestasies en blywende herinneringe. Jim Fouché se eerste netbalspan het geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer in sewe jaar uitgenooi te word na die SA Skole Toernooi.

read more
Dansende ster skitter in Spanje, Barcelona!

Dansende ster skitter in Spanje, Barcelona!

Zani Botha (graad 11-leerder) het van 17 Junie tot 3 Julie haar tyd in Spanje, Barcelona deurgebring, en nie net vir enige episode nie! Zani is gekies om Suid-Afrika met haar briljante danspassie te verteenwoordig, en ons kan met trots sê dat sy glad nie teleurgestel het nie …

read more