Omgee is nie ’n eienskap wat mens dikwels as ’n waarde sien nie; mens sien dit eerder as iets wat jy vir ’n persoon na aan jou voel. Maar om om te gee vir iemand buite jou binnekring – dit is wat van omgee ’n Christelike waarde maak.
Anton van Wyk Koshuis: ‘n Huis Weg van die Huis
In die bruisende wêreld van die Anton van Wyk Koshuis is daar ‘n nuwe paartjie wat die hartklop van die huis vorm – oom Neels en tannie Lea Lubbe. Hulle is nie net koshuisouers nie, maar ook mentors, raadgewers en die stewige anker vir menigte leerders wat ver van hul eie huise af is.
JF se Beste Paartjies!
Hierdie week by JF is liefde in die lug! Daarom het die JF-gemeenskap gestem vir hul drie gunstelingpaartjies.
Die begin van ‘Singles Day’
Die 14de Februarie is ‘n dag waarmee almal bekend is! Ja, natuurlik praat is dit Valentynsdag. Daardie een dag waar al die enkelopende mense ‘n lekker sjokolade eet terwyl hulle romantiese komedies kyk, met ‘n boksie sneesdoekies. Die vraag is net… wanneer het Cupid sy pyl van liefde begin skiet?
Problematiese Verantwoordelikheid
Jy sit in die klas en doen jou werk. Die volgende oomblik klop juffrou Koekemoer aan die klas se deur en vra om met jou buite die klas te praat. Jy dink aan elke moontlike ding wat jou in die moeilikheid kon kry, en probeer ’n storie uitdink om moeilikheid vry te spring.
Koben Hofmeyr – ‘n Inspirasie vir almal
Wat sou jy dink as iemand sê hulle het twee verjaarsdae? Jy sou dink hulle is mal, maar Koben Hofmeyr se verduideliking van hoekom hy twee verjaarsdae het, is eintlik heel eenvoudig.
Meneer en Juffrou sê: Valentynsdag-weergawe
By JF is die onderwysers altyd besig om die ekstra myl te stap of om te werk tot hulle die kromme note haal. Maar ek het onlangs ’n paar vrae aan die JF-onnies gerig… en uit hul antwoorde is dit duidelik dat daar ook plek vir die liefde is!
GEUR EN GLANS: KRISPY KREME SE REIS NA BLOEMFONTEIN
Het jy jou al ooit in ’n situasie bevind: Jy lê op jou bed lê ná ‘n lang dag. Jy gaan rustig deur jou sosiale media of kyk na videogrepe op Tik Tok of Instagram. Skielik kom daar ’n video op wat jou mond laat water. En hoe meer jy kyk, hoe lekkerder raak dit wat jy sien.
Swem, Sandkastele en Stiltetyd – JFFJ Gaan Kamp in Durban
Dit was ‘n JFFJ kamp om te onthou – die strand was minder as ‘n honderd meter se stap weg, die breek van branders het die agtergrond klanke gevorm en groot vlieënde goggas was die grootste onaangenaamheid gewees.
Elke keer ‘n kolskoot – op én van die baan
By Hoërskool Jim Fouché word ons nie net geïnspireer deur die leerders se prestasies nie, maar ook deur ons eie personeel.










