Vinnig, strategies en woede-opwekkend, is ’n paar maniere om dit te beskryf. Clash Royale is ’n speletjie met ’n maklik verstaanbare strategiese spel, vol aksie, waarin jy taktiek gebruik om jou teenstander te verslaan.
Wie swaai in 2026 die septer by Anton van Wyk Koshuis?
As jy dit nog nie weet nie, JF het regtig egtig ‘n koshuis, en die nuwe leiers vir die 2026 termyn is lankal verkies.
Toe dit insink… Ons is in matriek!
Daar was lag, son en water, maar ook iets anders in die lug.
JFFJ-kamp: Geestelike leiers wat wil!
Daar is min mense wat die laaste week van hulle Desember-vakansie vir skool sal opoffer, maar gelukkig is die JFFJ-leiers deel van daardie klein groepie!
Deur die lens: Imke Rust
Hoofleierskap beteken vir my om lig te bring waar daar onsekerheid is, en hoop waar daar twyfel is.
Deur die lens: Ruben Pretorius
Om as een van JF se hoofleiers gekies te word, is ’n massiewe voorreg! In graad 8 sou ek nooit in ’n duisend jaar gedink het dat ek so ’n groot mylpaal in my lewe sou bereik nie …
2026: Hier gaat ons al weer!
“Dit begin baie rustig en dit eindig baie rof; jy moet huil in die middel en dan moet jy ontplof!” En dit is, in die woorde van Robbie Wessels, hoe dié jaar hier by Hoërskool Jim Fouché begin!
Welkom by JF: Optimistiese onnie wil leerders holisties ontwikkel
Die JF-familie is baie opgewonde om meneer Paul Spies by ons skool te verwelkom.
Deur die lens: Ansje Bekker
Dit is iets wat almal altyd sê, maar dit voel régtig onwerklik om hierdie gevoel te moet skryf.
Deur die lens: JP Crous
Daar is baie min woorde wat kan beskryf hoe dit voel wanneer die Here jou in ’n posisie plaas wat mense gesê het jy nie sal kan doen nie!










