JF OESTER

Anné Roos

2026: Hier gaat ons al weer!

2026: Hier gaat ons al weer!

“Dit begin baie rustig en dit eindig baie rof; jy moet huil in die middel en dan moet jy ontplof!” En dit is, in die woorde van Robbie Wessels, hoe dié jaar hier by Hoërskool Jim Fouché begin!

POTCH: Die graad 11’s gaan groot!

POTCH: Die graad 11’s gaan groot!

Die klok lui vir die tweede laaste periode. Die klank van haastige voetstappe en opgewonde gesprekke kan regoor Hoërskool Jim Fouché gehoor word, en dit is beslis nie omdat hulle op pad klas toe is nie … Potch-kamp wag!