Op 23 November 2024 was Safari Country die plek waar elke Bloemfonteiner wou wees. Hierdie nuwe winkel het vir baie opwinding onder die inwoners van Bloem gesorg.
Waarom RESPEK die hoeksteen moet wees
Respekteer, respekteer, respekteer… Maar wat beteken respek regtig in hierdie kontekste, en hoe kan ons dit daagliks toepas?
Hoe rooier hoe mooier! JF vier gunstelingrooikoppe op Nasionale Rooikopdag
Rooikoppe… Jy kan hulle nie miskyk nie! Hulle word ook geken aan vele ander name soos: kerriekop, gemmer of wortelkop. Maar waar kom hierdie unieke haarkleur vandaan? En wié is die top drie rooikoppe in JF?
That’s what made you beautiful
Liam Payne, voormalige lid van One Direction, is op 16 Oktober 2024 tragies oorlede nadat hy van ‘n balkon in ‘n hotel in Argentinië geval het.
Hoe om jou eerste afspraak op te mors
Daar is niemand wat my so bang maak soos my ma nie, maar tog is ’n eerste afspraak ’n hele ander tipe BANG! Maar moenie laat hierdie “ander tipe bang” jou onderkry nie.
TOILETPAPIER-PERSOONLIKHEDE
Het jy geweet dat klein gewoontetjies soms ’n goeie aanduiding van jou persoonlikheid kan wees? Glo dit of nie, selfs watter kant om jy die toiletrol plaas, is volgens kundiges beduidend!
10 Wenke Om Hoërskool Te Oorleef
JACKS BAGELS – Inspirasiestasie
Het jy jou al in ’n moelike situasie bevind waar jy inspirasie kort, maar dit nêrens kry nie? Wel, ek het net die plek vir jou!
Inside Out 2 – Nie net nóg ’n kinderfliek nie!
Moenie die fout maak om te dink dat Inside Out 2 net nog ’n simpel kinderfliek is nie. Gaan doen jouself ’n guns en kyk dit!










