Die toetsreeks is om die draai – daardie tyd van die kwartaal waar potlode skerp gemaak word, boeke oopgevou word en breine begin vonke spat!
“Dit was gelukkig nie ek nie!”
Daar is nie ‘n enkele persoon wat hoërskool onaangeraak deur ‘n verleentheid klaar gemaak het nie. Hier is ‘n paar snaakse ‘glipsies’ wat al met verskeie hoërskoolleerders gebeur het.
LOJALITEIT: DIE KLEUR IN DIE SKOOL SE WAARDESKILDERY
Stel jou voor: Die fluitjie blaas. Die telling is gelykop. Die skare hou hul asems op. Dan, in daardie laaste oomblik, gee die span hulle alles – nie vir hulself nie, maar vir mekaar, vir die skool, vir iets groter. Dít is lojaliteit.
Omgee-waarde
Omgee is nie ’n eienskap wat mens dikwels as ’n waarde sien nie; mens sien dit eerder as iets wat jy vir ’n persoon na aan jou voel. Maar om om te gee vir iemand buite jou binnekring – dit is wat van omgee ’n Christelike waarde maak.
JF se Beste Paartjies!
Hierdie week by JF is liefde in die lug! Daarom het die JF-gemeenskap gestem vir hul drie gunstelingpaartjies.
Die begin van ‘Singles Day’
Die 14de Februarie is ‘n dag waarmee almal bekend is! Ja, natuurlik praat is dit Valentynsdag. Daardie een dag waar al die enkelopende mense ‘n lekker sjokolade eet terwyl hulle romantiese komedies kyk, met ‘n boksie sneesdoekies. Die vraag is net… wanneer het Cupid sy pyl van liefde begin skiet?
Problematiese Verantwoordelikheid
Jy sit in die klas en doen jou werk. Die volgende oomblik klop juffrou Koekemoer aan die klas se deur en vra om met jou buite die klas te praat. Jy dink aan elke moontlike ding wat jou in die moeilikheid kon kry, en probeer ’n storie uitdink om moeilikheid vry te spring.
Meneer en Juffrou sê: Valentynsdag-weergawe
By JF is die onderwysers altyd besig om die ekstra myl te stap of om te werk tot hulle die kromme note haal. Maar ek het onlangs ’n paar vrae aan die JF-onnies gerig… en uit hul antwoorde is dit duidelik dat daar ook plek vir die liefde is!
GEUR EN GLANS: KRISPY KREME SE REIS NA BLOEMFONTEIN
Het jy jou al ooit in ’n situasie bevind: Jy lê op jou bed lê ná ‘n lang dag. Jy gaan rustig deur jou sosiale media of kyk na videogrepe op Tik Tok of Instagram. Skielik kom daar ’n video op wat jou mond laat water. En hoe meer jy kyk, hoe lekkerder raak dit wat jy sien.
DIE JAAR VAN DIE BABA
Elke persoon het in 2024 ‘n paar nuwe ervaringe gehad, en vir ’n allemintige sés van JF se onderwyseresse was een van hulle nuwe ervaringe die koms van ‘n babatjie.










