JF OESTER

Die beste van alle tye…regtig!

Oct 14, 2025

Berig Deur Gé Coetzee

Die amptelike KKNK webwerf beskryf die blitsteater toneelstuk “Beste van alle tye” as volg:

“’n Musikale sketskomedie met ’n kinkel. Moenie tevrede wees met die alledaagse wanneer jy kan uitblink nie. Twintig minute van die beste . . . nie net van nou nie, maar van alle tye!”

Die KKNK bied verskeie vorme van teater aan, insluitend Blitsteater. Hierdie vorm van teater word aan kunstenaars verskaf om hul groot idees uit te toets, of om dit net lewe te gee.

Hierdie 20-minuut-teater word gebruik om nuwe idees tot die lewe te bring met ‘n toetsgehoor, en “Beste van alle tye” het vir seker ‘n impak gehad. Met verskeie grappe oor trou, Suid-Afrikaanse “boertjie musiek en sokkie musiek,” radiostasies en rooikoppe wat onbetroubaar is, het hierdie twee aktrises verseker daardie 20 minute die beste van alle tye was.

MET: Ané Koegelenberg en Christie van Niekerk

BRONNE:

Kategories

Argiewe

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Oester Kultuur Aug 25, 2026

JF vier Kultuur

Probeer om voor mense te leer praat of help met 'n ATKV-projek, want as daar één ding is wat kultuur jou leer, is dit om braaf te wees, al is jy bang.

Oester KAF May 29, 2026

Die Big Brag

Die jaarlikse Big Brag was weereens ’n besonderse hoogtepunt op JF se kalender. ’n Dag gevul met trots, opgewondenheid en ware JF-gees.