JACKS BAGELS – Inspirasiestasie
Het jy jou al in ’n moelike situasie bevind waar jy inspirasie kort, maar dit nêrens kry nie? Wel, ek het net die plek vir jou!
Inside Out 2 – Nie net nóg ’n kinderfliek nie!
Moenie die fout maak om te dink dat Inside Out 2 net nog ’n simpel kinderfliek is nie. Gaan doen jouself ’n guns en kyk dit!
Drama – Waaroor die bohaai?
JF saai om te oes – Nee, letterlik
Saai om te Oes – ons oeroue leuse – is nie in 1959 geskryf met die vooruitsig dat leerders na 65 jaar op die JF-stoepe letterlik sal saai om te oes nie!
Dit is nou uiteindelik tyd om die aap uit die mou te laat …
EISH, MAAR JF IS LEKKER!
Leer ken Jim Fouché se BL – die dryfkrag agter ons sukses
JF skitter met A’s op die verhoog
JF het altesaam 63 inskrywings gehad. Daar was 51 leerders wat deelgeneem het. Van Monoloë tot Gedramatiseerde gedigte het JF se naam hoog geloop.
’n Oor om te luister; ’n Skouer om op te leun
’n Nuwe maatskaplike werker het onlangs by Hoërskool Jim Fouche aangesluit, met ’n missie om ‘n golf van empatie en ondersteuning na die skool gebring.










