JF OESTER

JF skitter met A’s op die verhoog

May 21, 2024

Berig Deur Jone Theunissen

Die jaarlikse Kunswedstryd het weereens bewys, dat die rugbyveld nie die enigeste plek is waar JF presteer nie.

JF het altesaam 63 inskrywings gehad. Daar was 51 leerders wat deelgeneem het. Van Monoloë tot Gedramatiseerde gedigte het JF se naam hoog geloop.

Hier is n vinnige opsomming:

A++ — 12
A+   — 13
A     — 26
B+    —11
B       — 1

Ek dink almal kan saam stem om voor op ‘n verhoog te praat ,is nie maklik nie. Daarom wil JF sê “Dankie” vir die dapper kultuurdiere ,wat JF se naam hoog hou.

JF is trots op hulle kultuurdiere en is dankbaar vir julle elkeen se dapperheid.

Kategories

Argiewe

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Oester KAF May 29, 2026

Die Big Brag

Die jaarlikse Big Brag was weereens ’n besonderse hoogtepunt op JF se kalender. ’n Dag gevul met trots, opgewondenheid en ware JF-gees.

Oester Kultuur May 25, 2026

Gelykop

Classic Clash — ’n mens dink altyd net aan die rugby-, hokkie- en netbaluitslae, maar aan skaak dink ’n mens nie dikwels nie.