

Die storie agter die stories
JF Oester
Welkom by JF Oester, die amptelike blog van Jim Fouche Hoërskool.
Hier by JF Oester gaan ons verby die oppervlak van alledaagse gebeure en vertel ons die ware stories agter die skerms.
Met ‘n passie vir nuus, kultuur en lewe op ons skool, bring ons jou diep in die hart van ons gemeenskap. Stap saam met ons terwyl ons die store agter die stories onthul!
‘Die waarheid is ‘n mooi ding, maar soms moet jy dieper kyk om dit te sien.’

Nuus
Lees Meer

Wêreldnuus
Lees Meer

Sport
Lees Meer

KAF
Lees Meer

Kultuur
Lees Meer
NUUTSTE AKSIE
Lees Nuutste Berigte
Skaak voel soos ’n skaakstuk op die verkeerde bord – is dit regtig ’n sport?
“Al wat jy doen is om ’n skaakstukkie op ’n bord rond te beweeg!” Of: “Dit is nie ’n sport nie.”
Agter die skerms van Tienertoneel
Alle drama-kinders ken die gesegde: Dit wat agter die verhoog gebeur, moet agter die verhoog bly, maar soms is dit lekker om agter die gordyn in te loer …
Somerhitte & Hartklop: Conrad steel JF se harte
Somer is gewoonlik sinoniem aan son, ysies en stranddae – maar die afgelope twee jaar is dit ook sinoniem met The Summer I Turned Pretty.
By JF Oester, glo ons in die krag van stemme en die mag van stories om ons te verbind.
Ons is ‘n platform vir kreatiwiteit, uitdrukking en die viering van ons skoolgemeenskap. Ons span van talentvolle skrywers en fotograwe werk saam om ‘n ryk kulturele ervaring te skep wat die lewe op Jim Fouché Hoërskool weerspieël.
Kom ontdek die verskeidenheid van perspektiewe en ervarings wat ons te bied het terwyl ons die reis deur die JF Oester-magazonr saam geniet.

Hou OP HOOGTE MET DIE NUUTSTE GEBEURE
Wil jy op die hoogte bly van die nuutste gebeure, opwindende projekte en inspirerende stories van ons skoolgemeenskap?
Moenie vergeet om ons Facebook-blad te besoek nie!
Hier kan jy die opwinding van ons skoollewe ervaar deur middel van foto’s, videos en nuus. Ons moedig jou aan om deel te word van ons groeiende virtuele gemeenskap deur ons te volg, kommentaar te lewer en jou stem te laat hoor.
Kom saam met ons as ons die stories van Jim Fouché Hoërskool deel en die mag van ons unieke skoollewe vier!