Tussen witbordmerke, klasroosters en pouses met koffie het daar stil-stil iets besonders by Hoërskool Jim Fouché gebeur.
Adele Pienaar
VERKEERSTEKENS ÓF BREINBREKERS?
Dis amptelik – 17-jariges dop hul leerderslisensie meer gereeld as pannekoek! Maar wie is nou regtig die skuldige?
Muurbalsensasie maak golwe landwyd
Wanneer talent, harde werk en vasberadenheid saamkom, gebeur daar iets besonders. Soos wanneer ’n jong sportster haar drome agternasit en haar naam op nasionale vlak laat hoor.
Toetsreeks by Hoërskool Jim Fouché: Jou Kans om te Skitter!
Die toetsreeks is om die draai – daardie tyd van die kwartaal waar potlode skerp gemaak word, boeke oopgevou word en breine begin vonke spat!
VONKE EN KLEURE: WIE NEEM DIE KROON?
Kleur, gees en atmosfeer is een van die vele dinge wat ons as ’n JF-gemeenskap weet hoe om spontaan te skep. Op 24 Januarie 2025 het Hoërskool Jim Fouché hulle jaarlikse kleureatletiek gehad, maar hierdie jaar was beslis nie soos al die vorige jare nie, hierdie een was… Uniek.
LOJALITEIT: DIE KLEUR IN DIE SKOOL SE WAARDESKILDERY
Stel jou voor: Die fluitjie blaas. Die telling is gelykop. Die skare hou hul asems op. Dan, in daardie laaste oomblik, gee die span hulle alles – nie vir hulself nie, maar vir mekaar, vir die skool, vir iets groter. Dít is lojaliteit.
GEUR EN GLANS: KRISPY KREME SE REIS NA BLOEMFONTEIN
Het jy jou al ooit in ’n situasie bevind: Jy lê op jou bed lê ná ‘n lang dag. Jy gaan rustig deur jou sosiale media of kyk na videogrepe op Tik Tok of Instagram. Skielik kom daar ’n video op wat jou mond laat water. En hoe meer jy kyk, hoe lekkerder raak dit wat jy sien.
Juffrou Theana neem afskeid
Soos ons die einde van die skooljaar nader, neem ons hartseer afskeid van iemand wat ’n groot invloed op ons skoolgemeenskap gehad het.
SAAM TOT OP DIE LAASTE TREE: MATRIEKGROET SAAM MET HULLE OUERS
Daar is niks so hartseer soos jou gunstelling boek wat tot ‘n einde kom nie, óf dit nou ‘n gelukkige óf ‘n hartseer einde het, sal die vrees verewig saam met jou gaan tot dat jy daardie laaste bladsy omblaai en die boek uiteindelik moet sluit.
AFSKOP NA DIE TOEKOMS: MATRIEKS SE LAASTE DAG BY DIE SKOOL WORD GEVIER
Die einde van matriek is ‘n mylpaal wat harde werk en toewyding beloon. Dit sluit ‘n hoofstuk af en open die deure na nuwe geleenthede en uitdagings vir die toekoms.










