Die storie agter die stories
JF Oester
Welkom by JF Oester, die amptelike blog van Jim Fouche Hoërskool.
Hier by JF Oester gaan ons verby die oppervlak van alledaagse gebeure en vertel ons die ware stories agter die skerms.
Met ‘n passie vir nuus, kultuur en lewe op ons skool, bring ons jou diep in die hart van ons gemeenskap. Stap saam met ons terwyl ons die store agter die stories onthul!
‘Die waarheid is ‘n mooi ding, maar soms moet jy dieper kyk om dit te sien.’
Nuus
Lees Meer
Wêreldnuus
Lees Meer
Sport
Lees Meer
KAF
Lees Meer
Kultuur
Lees Meer
NUUTSTE AKSIE
Lees Nuutste Berigte
HOE DIT VOEL OM ’N JF-LEERDER TE WEES
Op 13 Maart 2026 het Hoërskool Jim Fouché lewendig geword, toe Graad 7-leerders van verskillende skole ingestroom het vir die jaarlikse Opedag.
JF het gepraat: Mini-astro op die wenslys
Verbeel jou jy is vir een dag skoolhoof… Wat sou jy doen? Dalk lugverkoelers in elke klaskamer om ons deur die Januarie-oond te kry? Of dalk ’n gratis “vending machine”?
Daar is altyd lig in die donker!
As jy teen dié tyd van die kwartaal nog steeds wonder waar jy hoort, is daar daar ten minste één plek wat jou met ope arms sal verwelkom: JFFJ se nuwe LITT-kleingroepies. “LITT” staan vir Light in the Tunnel.
By JF Oester, glo ons in die krag van stemme en die mag van stories om ons te verbind.
Ons is ‘n platform vir kreatiwiteit, uitdrukking en die viering van ons skoolgemeenskap. Ons span van talentvolle skrywers en fotograwe werk saam om ‘n ryk kulturele ervaring te skep wat die lewe op Jim Fouché Hoërskool weerspieël.
Kom ontdek die verskeidenheid van perspektiewe en ervarings wat ons te bied het terwyl ons die reis deur die JF Oester-magazonr saam geniet.
Hou OP HOOGTE MET DIE NUUTSTE GEBEURE
Wil jy op die hoogte bly van die nuutste gebeure, opwindende projekte en inspirerende stories van ons skoolgemeenskap?
Moenie vergeet om ons Facebook-blad te besoek nie!
Hier kan jy die opwinding van ons skoollewe ervaar deur middel van foto’s, videos en nuus. Ons moedig jou aan om deel te word van ons groeiende virtuele gemeenskap deur ons te volg, kommentaar te lewer en jou stem te laat hoor.
Kom saam met ons as ons die stories van Jim Fouché Hoërskool deel en die mag van ons unieke skoollewe vier!



