Ons eie Juffrou Stella Nortier verskyn nie net voor ’n witbord nie, maar op die verhoog ook! Ek het by haar gaan inloer om ’n bietjie meer uit te vind…

Twané Meyer
Internasionale Pappa-dag – want ’n held moet geëer word
Wat is ’n pa? Hy is ’n huis se fondament; ’n dogter se eerste liefde , en ’n seun se grootste held. ’n Pa het ’n ongelooflike belangrike rol in die samelewing; daarom word Vadersdag jaarliks internasionaal elke derde Sondag van Junie gevier.
Juffrou Helé Smith: ’n Vars briesie in die Verbruikersklas
Jufffrou Helé kom van Brandfort, net ’n klipgooi van Bloemfontein af. Daar het sy haar skoolloopbaan by Staatspresident Swart voltooi.
Dansende ster skitter in Spanje, Barcelona!
Zani Botha (graad 11-leerder) het van 17 Junie tot 3 Julie haar tyd in Spanje, Barcelona deurgebring, en nie net vir enige episode nie! Zani is gekies om Suid-Afrika met haar briljante danspassie te verteenwoordig, en ons kan met trots sê dat sy glad nie teleurgestel het nie …
Dit is nou uiteindelik tyd om die aap uit die mou te laat …
JF is trots om sy nuwe logo voor te stel. Ons is in ekstase om aan ons JF-familie bekend te maak dat ons skoolwapen 'n nuwe "look" gekry het. Die skoolwapen het 'n paar veranderinge ondergaan, en na dae, weke en selfs maande se beplanning deur personeellede sowel...
Hulle weet nou wat ons weet – Opedag 2024
Ons Jim Fouché-familie het op Vrydag 8 Maart laerskole regoor die stad genooi om ‘n bietjie vir ons te kom kuier.