JF OESTER

Internasionale Pappa-dag – want ’n held moet geëer word

Jun 13, 2025

Berig Deur Twané Meyer

Wat is ’n pa? Hy is ’n huis se fondament; ’n dogter se eerste liefde , en ’n seun se grootste held. ’n Pa het ’n ongelooflike belangrike rol in die samelewing; daarom word Vadersdag jaarliks internasionaal elke derde Sondag van Junie gevier.

Aan elke Pappa, dankie vir alles wat vir jy vir jou gesin doen; elke oggend se opstaan nog voordat die son sy kop uitsteek, sonder om te kla, en vir elke stukkie advies. Mag elke pappa vandag bederf word en ’n lekker koppie boeretroos in dié koue ontvang.

Ons waardeer julle en ons sien julle raak!

“The best fathers have the softest, sweetest hearts. In other words, great dads are real marshmallows.”  – Richelle E. Goodrich

Kategories

Argiewe

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Oester Kultuur Aug 25, 2026

JF vier Kultuur

Probeer om voor mense te leer praat of help met 'n ATKV-projek, want as daar één ding is wat kultuur jou leer, is dit om braaf te wees, al is jy bang.

Oester KAF May 29, 2026

Die Big Brag

Die jaarlikse Big Brag was weereens ’n besonderse hoogtepunt op JF se kalender. ’n Dag gevul met trots, opgewondenheid en ware JF-gees.