Kom beleef Bloedval saam met die Tienertoneel-span en kyk watter versteekte boodskappe op jou wag. Sal jy die geheime wat aan die stroppe in die dorp hang kan ontrafel?

Shiloh Smith
‘n Hokkie-hart van Bloemfontein tot in Nederland
Die band wat ‘n span vorm wanneer hulle saam speel laat baie mense in bewondering. Net só kon die JF-leerders wat die voorreg gehad het om op ‘n toer na Nederland te gaan, nie ophou beskryf wat ‘n wonderlike lewenservaring dit was nie.
TOILETPAPIER-PERSOONLIKHEDE
Het jy geweet dat klein gewoontetjies soms ’n goeie aanduiding van jou persoonlikheid kan wees? Glo dit of nie, selfs watter kant om jy die toiletrol plaas, is volgens kundiges beduidend!