Die dag waarvoor ALMAL gewag het; ’n dag vol lag, dans, speletjies en KOMPETISIE… Ja, die Gradedag en Matrieks vs Res was weer ‘n grote. Die weer was ‘n bietjie anders as laas jaar: In plaas van lekker reën het die sonstrale almal laat kook, maar hitte keer JF nie....
Kayla de Klerk
Terug by haar alma mater – juffrou Adéle is hier om te bly
"Om deel te wees van die gees en netbal. Om ’n inspirasie te wees vir een kind, soos wat die onderwysers in mý tyd by die skool vir mý was.” Dit is juffrou Adéle van Wyk se antwoord toe daar vir haar gevra is wat haar droom is vir haar loopbaan by JF. Juffrou Adéle...


