JF OESTER

Wanneer selfs skottelgoed interessanter as leer lyk

Van stres en studeer – tot ondersteuning en saamstaan.

Eksamen by Hoërskool Jim Fouché: Jou Kans om te Skitter!

Eksamen by Hoërskool Jim Fouché: Jou Kans om te Skitter!

Die Junie-eksamen is om die draai – daardie tyd van die kwartaal waar potlode skerp gemaak word, boeke oopgevou word en breine begin vonke spat!

Die Big Brag

Die jaarlikse Big Brag was weereens ’n besonderse hoogtepunt op JF se kalender. ’n Dag gevul met trots, opgewondenheid en ware JF-gees.

Klassieke JF-Gees 2026 - Featured Image

Klassieke JF-Gees 2026

Vanjaar se Classic Clash was verseker weer iets wat niemand wou misloop nie!

Top Bloemskole sê mekaar die stryd aan - Featured Image

Top Bloemskole sê mekaar die stryd aan

Skoolgees, spanning en groot wedstryde. Dit is presies wat die Clasic Clashes van 2026 beskryf.

Gelykop

Classic Clash — ’n mens dink altyd net aan die rugby-, hokkie- en netbaluitslae, maar aan skaak dink ’n mens nie dikwels nie.

TROTS JF

Die storie agter die stories

JF Oester

Welkom by JF Oester, die amptelike blog van Jim Fouche Hoërskool.

Hier by JF Oester gaan ons verby die oppervlak van alledaagse gebeure en vertel ons die ware stories agter die skerms.

Met ‘n passie vir nuus, kultuur en lewe op ons skool, bring ons jou diep in die hart van ons gemeenskap. Stap saam met ons terwyl ons die store agter die stories onthul!

‘Die waarheid is ‘n mooi ding, maar soms moet jy dieper kyk om dit te sien.’

Nuus

Lees Meer

Wêreldnuus

Lees Meer

Sport

Lees Meer

KAF

Lees Meer

Kultuur

Lees Meer

NUUTSTE AKSIE

Lees Nuutste Berigte

Twee pare helde op die JF-sportvelde

Twee pare helde op die JF-sportvelde

Een ding wat almal oor sport weet ̶ ongeag daarvan of hulle sportief is of nie ̶ is wie almal in die eerste spanne is. En dan is daar dáái paar atlete wat nie net in één sport vir die eerste span speel nie. Dan verbaas dit mens ook nie wanneer hulle boetie of sussie ook by daardie paadjie afstap nie.

read more
Integriteit se waare kleure

Integriteit se waare kleure

Integriteit is ‘n woord wat JF-leerders baie goed as een van ons waardes ken. Dis net ‘n  jammerte dat nie almal presies weet wat die betekenis daarvan is of hoe ons integriteit (of gebrek daaraan) onsself of ons skoolmaats kan beïnvloed nie. 

read more

By JF Oester, glo ons in die krag van stemme en die mag van stories om ons te verbind.

Ons is ‘n platform vir kreatiwiteit, uitdrukking en die viering van ons skoolgemeenskap. Ons span van talentvolle skrywers en fotograwe werk saam om ‘n ryk kulturele ervaring te skep wat die lewe op Jim Fouché Hoërskool weerspieël.

Kom ontdek die verskeidenheid van perspektiewe en ervarings wat ons te bied het terwyl ons die reis deur die JF Oester-magazonr saam geniet.

JF OESTER IS OP FACEBOOK

Hou OP HOOGTE MET DIE NUUTSTE GEBEURE

Wil jy op die hoogte bly van die nuutste gebeure, opwindende projekte en inspirerende stories van ons skoolgemeenskap?

Moenie vergeet om ons Facebook-blad te besoek nie!

Hier kan jy die opwinding van ons skoollewe ervaar deur middel van foto’s, videos en nuus. Ons moedig jou aan om deel te word van ons groeiende virtuele gemeenskap deur ons te volg, kommentaar te lewer en jou stem te laat hoor.

Kom saam met ons as ons die stories van Jim Fouché Hoërskool deel en die mag van ons unieke skoollewe vier!