Wanneer selfs skottelgoed interessanter as leer lyk
Van stres en studeer – tot ondersteuning en saamstaan.
Die Big Brag
Die jaarlikse Big Brag was weereens ’n besonderse hoogtepunt op JF se kalender. ’n Dag gevul met trots, opgewondenheid en ware JF-gees.
Klassieke JF-Gees 2026
Vanjaar se Classic Clash was verseker weer iets wat niemand wou misloop nie!
Die Kantoor: komedie of katastrofe?
The Office? Nee, hiér praat ons Afrikááns! Ons praat van Die Kantoor.
Eers Algebra, volgende die Maan
Artemis II se grootste kompetisie dalk net ’n wiskunde-juffrou
’n Aand van liefde en glans
Op die aand van 13 Februarie het omtrent 700 JF-leerders ’n ander era betree toe hulle hulle voete in die skoolsaal gesit het met die jaarlikse Valentynsbal.
HOE DIT VOEL OM ’N JF-LEERDER TE WEES
Op 13 Maart 2026 het Hoërskool Jim Fouché lewendig geword, toe Graad 7-leerders van verskillende skole ingestroom het vir die jaarlikse Opedag.
JF het gepraat: Mini-astro op die wenslys
Verbeel jou jy is vir een dag skoolhoof… Wat sou jy doen? Dalk lugverkoelers in elke klaskamer om ons deur die Januarie-oond te kry? Of dalk ’n gratis “vending machine”?
Daar is altyd lig in die donker!
As jy teen dié tyd van die kwartaal nog steeds wonder waar jy hoort, is daar daar ten minste één plek wat jou met ope arms sal verwelkom: JFFJ se nuwe LITT-kleingroepies. “LITT” staan vir Light in the Tunnel.
Talente onder ’n maatemmer wegsteek? Nog nooit nie!
Op Donderdag, 26 Februarie 2026, het die leerders van Jim Fouché weer gewys wat in hulle steek met die jaarlikse JF’s Got Talent.










